Sosiale media-wenke van die week op JouRadio (https://www.facebook.com/jouradio) – Polokwane se eie plaaslike radio!
Maak jou plasings onvergeetlik, deelbaar en effektief oor die hele Suid-Afrika! Luister gerus Vrydae tussen 07:00 en 08:00 op 91.0 fm of www.jouradio.co.za. al is jy nie in Polokwane te wone nie! Karina deel wenke met luisteraars oor die algemene gebruik, veiligheid en sukses van sosiale media. Skakel gerus Vrydag in regoor die land!